Rugby

Tsumeb reis sonder 'n oefenweek na Elnatan

May 16, 2025
Die eerstespan van Compack Tsumeb Gimnasium se taak om hul wenrekord twee uit twee in die nuwe seisoen van die Standard Bank o.19 premierliga te maak, sal straks nie so eenvoudig wees nie, ondanks ‘n indrukwekkende vertoning laas...
Klicken Sie hier, um weiterzulesen