Allgemeine Zeitung
Die eerstespankapteins Jacques Theron (Wanderers) en JD Nel (United) met die klubs se sjampanjenooentjies. Foto Floris van Schouwenburg Die eerstespankapteins Jacques Theron (Wanderers) en JD Nel (United) met die klubs se sjampanjenooentjies. Foto Floris van Schouwenburg
Rugby

Min reken United kan Wanderers in derby skok

May 09, 2025
Die onoorwonne voorloper FNB Wanderers is loshande die gunsteling in sy derby Saterdag teen Trustco United, maar soos tradisioneel aanvaar die Filistyne altyd die uitdaging teen die Wit Hingste."Ons is verreweg die buiteperd en Wanderers...
Klicken Sie hier, um weiterzulesen