Spanne uit RSA speel saam in Swakopmund
June 30, 2025
Die Namibië Ope Jukskeikampioenskap vind vanaf vandag (Maandag 30 Junie) tot Donderdag 3 Julie in Swakopmund plaas. Die toernooi word in twee afdelings aangebied (A- en B-afdeling), met altesame 160 spelers betrokke.In die A-afdeling is...
Klicken Sie hier, um weiterzulesen
Klicken Sie hier, um weiterzulesen