cycling

Leerskool wag in Paarl vir jong fietsryers

February 27, 2026
‘n Stewige groep van 29 jong Namibiërs sal Saterdag by die wegspringstreep aantree om in ouderdomsgroepe vanaf onder 10 tot o.18 en o.23 by die jaar se eerste byeenkoms in die Suid-Afrikaanse Beker bergfietsreeks mee te ding.Die eerste...
Klicken Sie hier, um weiterzulesen