cricket

Spanleiers rig WHS Old Boys na nog ‘n wenfinaal

March 16, 2026
ATG WHS Old Boys se eerste span het gister die plaaslike klubseisoen as kampioen van Krieket Namibië se 50-boulbeurt premierliga afgesluit ná ‘n teleurstellende vertoning deur APS Wanderers wat (net-net) boaan die puntelys klaargemaak...
Klicken Sie hier, um weiterzulesen