Gillmer Horn se 300-tal plaas stempel op sy kolfvernuf
November 05, 2025
Die twee sensasionele kolfbeurte van die Windhoekse Affies o.13-kolwer Gillmer Horn laas Saterdag het liefhebbers van krieket behoorlik na die rekordboeke laat reik. Die Prosperity Health T20 Skoolliga se twee o.13-finale is in Olympia...
Klicken Sie hier, um weiterzulesen
Klicken Sie hier, um weiterzulesen