cricket

Drie honderdtalle voor premierliga se semifinaal

March 10, 2026
Die laaste twee groepwedstryde van Krieket Namibië se 50-beurt premierligaseisoen is laas naweek in die hoofstad beslis waarin 1 039 lopies deur die vier spanne aangeteken is.APS Wanderers eindig boaan die puntelys en dring deur tot die...
Klicken Sie hier, um weiterzulesen