Athletics calendar received

Kompetisies in Europa wink vir Napso-toerlede

June 17, 2025
'n Groep van 15 talentvolle jong baan- en veldatlete van die Namibiese Privaatskole-organisasie (Napso) het gisteroggend vanaf Windhoek Internasionale Lughawe vertrek op ’n internasionale atletiektoer wat hulle na drie Europese lande sal...
Klicken Sie hier, um weiterzulesen