Cricket

Proteas wag nie lank vir hul tweede kans in Windhoek

December 11, 2025
Vandat die nasionale senior manskrieketspan op 11 Oktober vanjaar vir Suid-Afrika op sensasionele wyse in Windhoek geklop het, het aanhangers dalk reeds begin wonder wanneer die Proteas eendag na Namibië sal terugkeer om weer die FNB...
Klicken Sie hier, um weiterzulesen