Motorsport

Vyf MX-jaers raap volpunte op in Omaruru

May 30, 2025
Die derde rondte van die Namibiese nasionale motocross-kampioenskap op 24 Mei by Omaruru was deur 40 jaers in nege klasse en in die King of the Dirt-resies beslis.‘n Titaniese tweestryd is deur Luca Brand en Juan de Vos in die junior 125...
Klicken Sie hier, um weiterzulesen