Motor Sports

Omaruru opnuut gasheer vir enduro-kunstenaars

June 05, 2025
Die vierde rondte van die Namibiese Enduro-motorfietskampioenskap sal komende Saterdagoggend agt kilometer oos van Omaruru aangebied word. Die byeenkoms begin en eindig by die WKMX-motocrossbaan en is toeganklik vir toeskouers. Die eerste,...
Klicken Sie hier, um weiterzulesen