cricket

Nederland bly doring in Eagles se vlees

February 11, 2026
Scott Edwards se Nederland-span was gister oorgehaal om op kritieke tyd die Namibiese FNB Eagles se vere te pluk op pad na ‘n oortuigende oorwinning met sewe paaltjies in hul ICC T20 Wêreldbeker-wedstryd in Delhi, Indië.Edwards het...
Klicken Sie hier, um weiterzulesen