cricket

Min ligpunte vir Eagles in neerlaag teen Pakistan

February 19, 2026
Enige visioen dat Namibië dalk die kwesbare Pakistan uit die ICC T20 Wêreldbeker sou uitskakel, het gister by die SSC-stadion in Colombo, Sri Lanka, net in kortstondige opflikkeringe tekens van lewe getoon.Pakistan (199/3) het met die rug...
Klicken Sie hier, um weiterzulesen