Rugby

Valke kry oorhand teen o.18-span

July 08, 2025
Die Namibiese skolerugbyspan het gister drie drieë teen vyf gedruk in sy nederlaag teen die Valke op die eerste dag van die SA o.18 Akademieweek in Middelburg, Mpumalanga.Twee van die Namibiese drieë is vanaf lynstaandrywe gedruk, naamlik...
Klicken Sie hier, um weiterzulesen