rugby

PW Steenkamp groet as legende van Pole se ‘Hurricanes’

February 03, 2026
Die 28-jarige Namibiese losskakel PW Steenkamp het ‘n treffende afskeidsboodskap op sy sosiale media gelewer en bekend gemaak dat sy hoogs suksesvolle tyd by sy Poolse klub Orkan Sochaczew tot ‘n einde gekom het.By navraag van die...
Klicken Sie hier, um weiterzulesen