Grootfontein in finaal, maar teen wie?
September 11, 2025
Trustco United het gister bevestig dat sy eerste en tweede rugbyspanne nie die reis sal aanpak om komende Saterdag ‘n wegwedstryd teen FNB Grootfontein in die laaste rondte van die JSB Gold Cup-reeks te speel nie. Beserings,...
Klicken Sie hier, um weiterzulesen
Klicken Sie hier, um weiterzulesen