Rugby

Flaters volop, maar sege teen Kenia verwelkom

April 24, 2025
Akkuraatheid op die aanval het Namibië vir lang tye in die steek gelaat, maar met veggees en karakter het die nasionale junior span gister op koers gebly om die land se eerste titel sedert 2018 by die Rugby Afrika Onder-20 Barthés Trofee...
Klicken Sie hier, um weiterzulesen