Rugby

Chucky word kaptein vir WB-repechage

November 06, 2025
Die haker Louis "Chucky” van der Westhuizen is as die kaptein bevestig vir Namibië se eerste deelname in die geskiedenis aan die 2027 Wêreldbekerrugbytoernooi se repechage (finale kwalifiserende toernooi) in Dubai.Van der Westhuizen...
Klicken Sie hier, um weiterzulesen