Rugby

Chili se vreugde plaas Samoa in Namibië se WB-pad

September 29, 2025
Chili het op dramatiese wyse vir die 2027 Wêreldbeker-rugbytoernooi in Australië gekwalifiseer ná \'n oorwinning met 31-12 teen Samoa in Viña del Mar afgelope Saterdag.Die Suid-Amerikaners word hiermee die 23ste van die 24 spanne wat...
Klicken Sie hier, um weiterzulesen