Enduro nader einde van sy 2024-seisoen

Motorfietsry
Tielman Van Lill
Drie-en-twintig enduro-ryers het Saterdag by Bergquell noord van die hoofstad die sesde rondte van die Namibiese nasionale kampioenskapsreeks in vyf klasse aangedurf.

Quinton van Rooyen, Heiko Stranghöner, André Barnard, Hilmar Griebel en Maike Bochert het hul onderskeie klasse gewen.

Die Namibiese Enduro-klub het twee nasionale byeenkomste vir 2024 oor, wat op 5 Oktober by Omaruru en 2 November op die plaas Sorendal aangebied sal word.

Die voorste uitslae:

Ope pro-klas (4 rondtes)

1 Quinton van Rooyen (3 ure 27 minute 28 sekondes), 2 Corné Visser (3:57:40), 3 Horst Becker (5:07:16).

Senior pro-klas (3 rondes)

1 Heiko Stranghöner (2:45:30), 2 Jörn Greiter (2:47:32), 3 Kai Hennes (3:03:49).

Intermediêr (3 rondtes)

1 André Barnard (2:09:49), 2 Brandon Juling (2:11:12), 3 Tim Wucher (2:35:28).

Groentjies (5 rondtes)

1 Hilmar Griebel (2:03:57), 2 Antonio Monteiro (2:05:37), 3 Zoë Waldschmidt (2:06:08).

Ontwikkelingsklas vir vroue (3 rondtes)

1 Maike Bochert (2:24:11).



Topvyf in nasionale puntestand

Ope pro-klas: 1 Quinton van Rooyen (120 punte), 2 Corné Visser (88), 3 Oliver Rohrmuller (81), 4 Stuart Pearce (73), 5 Horst Becker (67).

Senior pro-klas: 1 Heiko Stranghöner (117), 2 Jörn Greiter (88), 3 Gunther Gladis (71), 4 Kai Hennes (53), 5 Wener Wiese (50).

Intermediêre klas: 1 André Barnard (97), 2 Brandon Juling (88), 3 Frederick van Greunen (51), 4 Rowan McNamara (45), 5 Rico Steinfurt (40).

Groentjies: 1 Antonio Monteiro (106), 2 Zoë Waldschmidt (79), 3 Hilmar Griebel (72), 4 Stefan Tietz (54), 5 Kilian Ham (40).

Beginners: 1 Harry Kibble (57), 2 Oliver Mathews (20), 3 Max Heigan (20), 4 Cody Heigan (17), 5 Glen Mathews (0).

Ontwikkelingsklas: 1 Maike Bochert (100), 2 Maria Wittreich (17).

[email protected]