Bonifatius slaan eerste slag van 2026 in valbyl op Walvisbaai
February 04, 2026
Die eerste Nagu-toernooi van die 2026-kalender is die afgelope naweek afgehandel, toe Stefanus Bonifatius naelskraap daarin geslaag het om as wenner van die Rubicon Walvisbaai Ope na vore te tree.Ná 36 putjies het Wesley Haseb (Tsumeb) en...
Klicken Sie hier, um weiterzulesen
Klicken Sie hier, um weiterzulesen