Kort vernuf by Omeya getoets
August 13, 2025
Die Omeya-gholfklub het Vrydag rondte vyf van sy baie gewilde Novel Par 3-reeks aangebied. Die formaat van 12 verkorte putjies met netto medalje-tellings bied ‘n goeie toets vir spelers se kort spel. Die organiseerders bedank Novel Motor...
Klicken Sie hier, um weiterzulesen
Klicken Sie hier, um weiterzulesen