Nog ‘n Afrika-kroon welverdiend vir veelsydige Miller
August 25, 2025
Namibië se Alex Miller het sy wêreldklas veelsydigheid as ‘n fietsryer uitgestal toe hy Saterdag die eerste UCI Afrika-kampioenskap in grondpadfietsry (gravel biking) verower het.As ‘n 24-jarige het Miller reeds aan twee Olimpiese...
Klicken Sie hier, um weiterzulesen
Klicken Sie hier, um weiterzulesen