cricket

Ugandese bouler sluit by WHS Old Boys aan

February 27, 2026
Twee laaste wedstryde vir elke span word Saterdag en Sondag gespeel voordat die semifinale van Krieket Namibië se premierliga vir die eendagspel (50 boulbeurte) sal volg.ATG WHS Old Boys verwag vandag die aankoms van die naatbouler Juma...
Klicken Sie hier, um weiterzulesen