squash

Nortje en Diekmann vorder tot klubkampioene

March 05, 2026
Wanderers Muurbalklub het die afgelope naweek sy geslote kampioenskap aangebied met Tulipamwe Consulting Engineering as die hoofborg.Altesame 61 klublede (31 mans, 16 vroue, drie junior vroue en elf junior mans) het ingeskryf.In die mans...
Klicken Sie hier, um weiterzulesen