Rugby

United wag vir Wanderers

September 03, 2025
Die rugbyklubs FNB Wanderers en Trustco United takel mekaar vanaand by laasgenoemde se Gemsbokpark-veld in Olympia in hul JSB Gold Cup-bepaling wat voor die onlangse langnaweek uitgestel was. Met net ‘n enkelrondte wedstryde tussen die...
Klicken Sie hier, um weiterzulesen