Rugby

Jong sterre onstuitbaar in Harare

April 28, 2025
Namibië is gister bekroon as kampioen van die Rugby Afrika Onder-20 Barthés-trofee nadat sy junior span Tunisië oortuigend met 81-7 in Harare oorrompel het.Ben Burger se span het van die eerste afskop af hul stempel afgedruk en geen...
Klicken Sie hier, um weiterzulesen