Rugby

Hingste oorleef teen United

September 05, 2025
FNB Wanderers het na die deurslaggewende tweede posisie op die puntelys van die JSB Gold Cup klubrugby premierliga-afdeling opgeskuif danksy Woensdagaand se naelskraapse oorwinning met 29-27 teen Trustco United op laasgenoemde se...
Klicken Sie hier, um weiterzulesen