golf

Van Lill vaar beste in Whk-klubkompetisie

January 28, 2026
Die Windhoek Gholfklub het verlede naweek sy klubkompetisie vir Komiteelede versus Klublede aangebied.Vir die komiteelede was daar geen wegkruipplek in die kantoor nie. Die groter getalle van die klublede was die oorwegende faktor en die...
Klicken Sie hier, um weiterzulesen