Cricket

Vrouespan verniel Sierra Leone

September 04, 2025
Die Capricorn Eagles se kaptein Suné Wittmann was gister vernietigend op dreef met die vinnigste vyftigtal nóg deur ‘n Namibiese vrouespeler in ‘n internasionale T20-krieketwedstryd.Die aanvangskolwer het die 50-merk van net 22 balle...
Klicken Sie hier, um weiterzulesen